Small Airport
IATA: GIY
ICAO: FAGI Giyani Airport
Giyani, ZA
About This Airport
Giyani-lughawe
Giyani-lughawe is 'n klein lughawe naby Giyani. Dit is geleë in die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopoprovinsie, in die noord-oostelike deel van Suid-Afrika, 400 km noord-oos van Pretoria, die hoofstad van die land. Die Giyani-lughawe is 482 meter bo seevlak geleë. Die lughawe beskik oor een geteerde aanloopbaan, 'n parkeerblad van teer en 'n enkele sinkloods vir ligte vliegtuie.
Read full article on WikipediaBasic Information
FAGI
GIY
ZA
ZA-NP
Giyani
1584 ft
Location
Latitude -23.283300
Longitude 30.650000