Small Airport
IATA: THY
ICAO: FATH Thohoyandou Airport
Thohoyandou, ZA
About This Airport
PR Mphephu-lughawe
Thohoyandou-PR Mphephu-lughawe is 'n klein lughawe naby Thohoyandou. Dit is geleë in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopoprovinsie, in die noord-oostelike deel van Suid-Afrika, 460 km noord-oos van Pretoria, die hoofstad van die land. Die PR Mphephu-lughawe is 611 meter bo seevlak geleë en beskik oor een geteerde aanloopbaan.
Read full article on WikipediaBasic Information
FATH
THY
ZA
ZA-NP
Thohoyandou
2021 ft
Location
Latitude -23.076900
Longitude 30.383600
Loading map...